
1/1 Ads
Godard vra Estrella om Abigail die hele waarheid te vertel sodat sy nie met Carlos Alfredo trou nie en sy destiny kan vervul. Die huweliksseremonie tussen Abigail en Carlos Alfredo staan op die punt om te begin. Guillermo praat met Carlos Alfredo.