
1/1 Ads
Rosalba dreig om vir Cheito die waarheid te sê tensy hulle 'n permit teken om Mariana uit die land te neem. Lático steel die sleutels van Joao se besigheid van Cheito. Mariana se toestand vererger en Abigail vrees dat die einde naby is.