
1/1 Ads
Bertha probeer om inligting van haar kleindogter oor wie Marcos is, te bekom. Mariana is geskok toe Fernando haar 'n waarheid oor Cheito vertel. In die hospital word Viviana gewaarsku dat sy die volgende keer wat sy 'n fout maak, teruggestuur sal word na die vrouegevangenis.