‘n Man wat onregverdig van moord veroordeel is, ontsnap uit die tronk en gaan wes. Hy sluit aan by ‘n bende, wat toevallig die werklike moordenaar insluit.